Standbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou) - Wikipedia
Die Nelson Mandela-beeld is 'n bronsbeeld in die Uniegebou gronde in Pretoria, Gauteng, van die voormalige president van Suid-Afrika en die anti-apartheidsaktivis Nelson Mandela.Die standbeeld is onthul op die Versoeningsdag (16 Desember 2013), wat die amptelike rouperiode van tien dae tot 'n einde gebring het nadat Mandela op 5 Desember oorlede is.