Annelien se kombuis: Maak jou eie hand- en ...
Annelien Pienaar, voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist, gee hierdie week wenke om die koronavirus te beveg.. Die wêreld is in rep en roer om so gesond en higiënies moontlik te leef totdat die koronavirus die wyk geneem het.